Johan Bouwer

Veral toe ek hoor dat daar ook hulde gebring word aan die gestorwe alma maters het ek besluit omĀ  ietsie te vertel; en net sodat Skip nie ook oor my verslag hoef te doen nie. Ek leef nog en ken my verhaal baie goed. Ek het 100 jaar se avontuurervaring ingeprop in 50 jaar. En … Continue reading Johan Bouwer