Pof (Ernst Baard) Louw

11/12/1954 – 27/4/2023 Nols Heunis: Goeie môre manne van die 1973 Klas. Dis met Groot Hartseer dat hierdie boodskap met julle gedeel word vanoggend: “Pof Louw is vroeg vanoggend oorlede, hy was rustig. Dankie aan almal vir julle ondersteuning dit word baie waardeer deur sy familie. Ons vra dat julle ons die ruimte sal gun … Continue reading Pof (Ernst Baard) Louw