Kontak Ons

Neem die vrymoedigheid om die redaksionele span van hierdie nuusblog oor die Klas van 1973 van Paul Roos Gimnasium met voorstelle, korreksies, bydraes of enigiets te nader. Die span onder leiding van Skip Krige het moeite gedoen om bydraes te redigeer, te verfyn, en met perspektief en balans te versorg. Elke storie is met die nodige sensitiwiteit en empatie gehanteer.

Daar kan egter glipse wees wat ons graag sal regstel. 

Daar is gapings in die aanbieding wat ons graag wil vul.

Daar is dalk unieke foto’s in jou versameling wat jy wil deel, al was jy nie ‘n lid van die PRG Klas van 1973 nie!

  • E-pos: skipkrig@mweb.co.za
  • Tel: 082 411 3414

Stuur ‘n boodskap

← Back

Thank you for your response. ✨