‘n Boodskap van Paul Roos Gimnasium-oudskoliere, Junie 2020
Jannie Roussouw, ‘n klasmaat wat weens ‘n tragiese gebeurtenis sy skoolloopbaan aan Hoërskool Menlopark in Pretoria moes voltooi, maar steeds sterk bande met PRG Klas van 1973 behou, het laat weet dat sy nuwe boek Inflation is Ungood and other Sexual Truths is in Augustus 2024 gepubliseer. Ek is teen inflasie, skryf Jannie in ‘n […]
PRG Vandag
Wouter van den Heever (1985) se video vang die gees en die glorie van die interskole teen Grey College briljant vas. Dit is nie net die rugbyspelers en die leerders maar ook die Old Boys wat deur ‘n uitmuntende prestasie meegesleur en saamgesnoer word met die sing van die skoollied en die Jolla Bolla. Dankie Wouter!
Huldeblyke
Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is. We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and […]
Dirk Loots
15 Maart 1956 – 6 Januarie 2026 Gedagtes oor ons vriend, Dirk Loots deur Jannie Rousseau Op die eerste dag in Paul Roos Gimnasium (PRG) toe die onderwyser die klaslys opgestel het, het een nuwe koshuiskind se volle name en adres by my vasgesteek: Dirk Ernst Loots van Zwemkuil by Prieska. Ek en Dirk het […]
1679 – Op 6 en 7 November kampeer Simon van der Stel op ‘n eiland in die Eersterivier, min of meer waar die Kweekskool tans geleë is. Dit lei tot die stigting van die eerste dorp buite Kaapstad en word na hom vernoem. 1682 – Weens die vinnige groei van die dorp kom ‘n onafhanklike plaaslike owerheid […]
Rektore van Paul Roos Gimnasium
Die gebruik van die titel rektor vir die skoolhoof van Paul Roos Gimnasium het ‘n historiese oorsprong en is nou ‘n tradisie wat al byna 150 jaar oud is. Dit hou verband met ‘n besluit van die skoolbestuur in die 1870’s dat opleiding by dié skool tot op ‘n vlak van ‘n BA-graad gedoen moet […]
As is the case at most schools, Paul Roos Gymnasium also rests on the three pillars of education, namely academics, sport and culture. Participation in school sports is important amongst other things to increase confidence, mental alertness, and self-esteem in learners. By practising sport, students acquire various skills like leadership, patience, team efforts, and social skills. In the […]
Culture has great importance. Without culture, it will be impossible to live as a society: culture is the set of transmitted and acquired behaviour patterns, beliefs, institutions, and all other products of human work and thought that characterise the functioning of a particular population, profession, organization or community. As the main root of any community, […]
Dit is die visie van Paul Roos Gimnasium om ‘n leidinggewende, gerespekteerde en relevante seunshoërskool vir Suid Afrika te wees. Dié visie word nagestreef deur onder meer professionele onderrig van die hoogste gehalte aan te bied, om leerders toe te rus met die akademiese kennis en lewensvaardighede wat uitnemendheid en sukses in die samelewing verseker. […]
Die Klas van 1973
Hier is ons, die Klas van 1973, waarvan daar altesame 106 lede was volgens die klasregister! ‘n Halwe eeu het verloop en baie water het vir almal in die see geloop. Dit is tyd om te reflekteer en te gedenk. Meer as vyf dekades gelede het die skool, die onderwysers en ons medeleerders ons op […]
Registerklas van 1973
Van Doopname Noemname Geboortedatum Adendorff Leon Leon 1955.11.15 Anderson Howard Glen Glen 1955.04.29 Badenhorst (Huldeblyk) Daniël Sarel Danie 1954.04.22 Baker Aubrey Wendell Aubrey 1955.09.27 Bardin Abraham Carel Abe 1955.04.24 Barnard Johannes Johan 1956.02.02 Basson (Huldeblyk) Coenraad Hendrik Enrik 1956.07.14 Benkenstein André Marius Andre 1956.08.11 Bezuidenhout George Stephanus George 1955.07.28 Blommaert Willem J Blommetjie 1954.11.22 Bonafede […]
Onderwysers van die Klas van 1973
Van Noemnaam Vakke Coetzee Pieter Liggaamlike Opvoedkunde De Jongh Willie Wiskunde, Adjunkhoof De Kock Siena Engels De Vries John (Shortie) Wiskunde De Wet Thys (Giel) Rekeningkunde Dock George Engels Du Toit Annie Bibliotekaris Du Toit Niel Skeinat Ekron Henry Afrikaans Eloff Naomi Duits Eloff Piet Aardrykskunde Esterhuysen Sparks Liggaamlike Opvoeding Grové André Musiek Kapp Chris […]
Tradisies en groot gebeurtenisse
Hemdedag: Koerantberigte oor Langasemdag: Afskeidskaart:
Sport
Krieket Atletiek Rugby 1973 Rugby Plakboek Hokkie Tennis Kosie Schoonees, Richard Murray, Abe Bardin en David Broughton. Landloop Toutrek
Akademie
Kultuur en Leierskap
Buitelewe
See en Sand Voortrekkers
Koshuise
Nog meer
1973 Rugby Plakboek
Versamel deur Pieter van Zyl
Vroeë skooljare (1962 -1972)
Laerskool Bloemhof Rhenish Primary School Laerskool Denneoord Laerskool Paul Roos PRG 1969 – 1972
1993 (20 jaar)
1998 (25 Jaar)
2003 (30 Jaar)
Jean-Marie Questiaux se boodskap vir die Matriekreünie van 2003 Liewe mede ou-skoliere en matrieks van 1973, Julle kan nie weet hoe jammer ek is dat ek nie saam met julle hierdie naweek kan wees, die 30ste verjaarsdag van ons matriek jaar. Ons het nou ‘n snaakse ouderdom beryk, en as Johan dit reg gekry by […]
2013 (40 Jaar)
Portretfotos deur Nic de Jager:
2018 (45 Jaar)
Henri’s 2015, 2018, 2024 en 2025
2015 2018 2024 2024 met Vito 2024 met Milky 2025 met Frenchie
Jannie Smit
Na vele versoeke van Kobus en ook ou Mossie van die Paarl, met wie ek soms kontak gehad het, skryf ek graag ‘n paar woorde. Jul omgee vir ‘n ou wat net een jaar – 1973 – in Paul Roos Gimnasium was, is bemoedigend. Ja, seker een van my moeilike jare veral oor vakkeuses. Ek […]
Niël du Bois
Party mense weet van vroeg wat hulle met hul lewe wil doen en volg die plan getrou. Dis goed so, maar dis nie vir my nie. Ek het ‘n hele paar draaie deur die lewe geloop – so uiteenlopend soos die wildspesies in Botswana. Dit is/was presies soos ek dit wou gehad het. Na ‘n […]
Erno Coreejes
Richard Daneel
Pietie Carinus
‘n Natuurlike gholfspeler Onderhoud met Pietie Carinus deur Danie van Niekerk, 16 November 2024. Pietie Carinus, Sterfdatum: 25 Desember 2024 Huldeblyk: TBC
Tessie Smit
Eggie Sippel
Danie van Niekerk
Ferdie Gerber
Om iets oor jouself te skryf is byna soos om die tru-spieëltjie te kyk…mens kyk na refleksies op jou pad. So die vraag is: Hoe was my pad? Wel, ek het definitief tye spandeer op voetpaaie, stofpaaie, bospaaie, sinkplaat-paaie en af en toe op teerpaaie … en hoewel die paadtjies somtyds rof en deurmekaar was, […]
Leon Mostert
Boksie de Clerq
Abe Bardin
Na matriek, army toe vir ‘n jaar in 1974. Basiese opleiding saam met Danie van Niekerk en Eg Sippel by 8 SA Infanteriebateljon op Upington gedoen en daarna ‘n drywer op Walvisbaai (Rooikop), steeds saam met Eg. Maties toe vir BCom en LLB, waar Anthony Melck (Ekonomie) en Andreas van Wyk (Regte) groot invloed op my […]
Wilhelm Kenny
Carl Christiaan (Callie) Theron
Gebore op 26 Maart 1956 in Ithaca, New York State, Verenigde State van Amerika. Kom op eenjarige ouderdom na Stellenbosch. Laerskool van sub A tot standard 5 aan Denneoord Laerskool voltooi. Hoërskool van standard 6 tot matriek aan Paul Roos Gimnasium voltooi. Matrikuleer in 1973. Doen 12 maande diensplig in 1974 as lid van 11 […]
Schalk Liebenberg
Ek is op 3 Augustus 1955 in Stellenbosch gebore, Crusestraat 7, Krigeville. Ek was die jongste van 7 kinders, met drie broers en drie susters. Daar was op ‘n tyd ‘n foto van my en my oudste broer in die Burger, ons het die grootste verskil in ouderdom gehad tussen twee kinders van dieselfde ouers […]
Gideon Landman
James Matthee
Sarel Steel
Radie Loubser
Gebore 4 November 1955 as die derde van vier seuns. Groot geword in Dennesigstraat 4, Stellenbosch. My pa was ‘n landmeter en het ons broers van jongs af beurtelings saamgeneem op opmetings. Ek het al voor skool my eerste visstok gekry. Drie gesinne van Stellenbosch (die Murrays, Perolds en Loubsers) het oor die jare heen […]
Nols Heunis
Ek het op Woensdag 8 Februarie 1956 in Stellenbosch Home my eerste lewenslig aanskou as die eersgeborene van Louis en Elizma Heunis, toe woonagtig te Krigeville Woonstelle en later Keetstraat 5, Stellenbosch. Ek is bevoorreg om een van ‘n handvol manne te wees wat vanaf Sub A in 1962 in Bloemhof Laerskool tot Matriek in […]
Michael Prins
Kobie Schonken
Gebore op 23 Junie 1956 in Stellenbosch, bring Kobie wonderlike kinderjare op die proefplaas Welgevallen naby Coetzenburg saam met Milky (Melchior) en die ander kinders van die plaas deur. Sub A en B word op Bloemhof en Standerd 1 tot 5 by Laerskool Paul Roos gedoen. Koibie vertel: Die logiese ding vir ons was om […]
John Donald
Johan Cillie (Gaika)
Ek op ouderdom 5 skool toe gestuur, na Bloemhof waar Juffrou Helen my graad een- onderwyser was. Sy was ver langs familie en ek het nie te goed gevaar in graad een nie. Vandag glo ek dat ek nog nie skoolgereed was nie. Ek moes baie in die klas voor in die hoek staan met […]
Guise Laurie
Ek is in 1956 in die Paarl gebore. Die eerste 10 jaar van my lewe was op Middeldeurvlei, ‘n plaas buite Porterville. Standerd 1 tot 3 was ek in Pools se laerskool. Soms het die skoolbus nie opgedaag nie of het ons dit verpas. Ons het dan alte lekker in die bloekombos by die bushalte […]
Danie Davin
Ek is in Windhoek op 17 November 1955 gebore en het daar 60 jaar lank gewoon. Met my aftrede in 2016 trek ons plaas toe. Die plaas, Kakus, is so 23 km suid van Gobabis op die Leonardvillepad – beeswêreld! Buiten vir standerd 9 en 10 aan Paul Roos Gimnasium (PRG) en een jaar diensplig […]
Charl Du Plessis
Andre Benkenstein
Vito Bonafede
Born in Somerset West in Sept 1956 to an Italian father and Afrikaans mother, this set the tone for an English family. My family moved to Green Point in the early 1960s. Schooled in Green Point (Christian Brothers College) before we moved back to Somerset West, I was given the choice of Paarl Boys High, […]
Aubrey Baker
I was born at Vredendal, but grew up at Doringbaai, a small lobster and fishing community on the west coast. The local primary school only had 30 pupils in total, so going to Paul Roos with 30 pupils in one class, was quite a shock to the system. Our first day class teacher (1969) was […]
Frank Meaker
Die voorreg om my skoolopleiding aan Paul Roos Gimnasium vanaf std 8 tot matriek te kon voltooi, was broodnodig of ‘n bestiering van Bo. Dit het my op ‘n ander trajek geplaas. Die koshuisdoop het my ingeburger in die lewe van Prima Nova en my lewe radikaal verander. Vriendskappe is gemaak wat al hoe hegter […]
George Bezuidenhout
My lewenspad na 1973 was voorwaar interessant. Julle sal my onthou as een van die kleinste en maerste outjies in die klas. Kon nie sport doen nie, asma het erg gepla daar in die bos. Het op die kleinhoewe Horama in Paradyskloof groot geword, reg langs ‘n denneplantasie. Ai tog, daai stuifmeel en asma het […]
