Categories
50ste Reünie

PRG Klas van 1973 – 50ste Reünie 2023

‘n Terugskouing Pieter van Zyl Die Aanloop en Agtergrond Die Paul Roos Gimnasium Klas van 1973 het sedert ons skooldae al ‘n sterk samehorigheidsgevoel gehad, met ‘n kerngroep wat gereeld – in 1993, 1998, 2003, 2013 en 2018 – by wyse van reünies bymekaargekom het. Sedert 2020 het ‘n groep van ons ook ‘n gereelde […]

Categories
50ste Reünie

Sederberg 24 – 27 Februarie

Vrydag 24 Februarie 2023 Sanddrif en kuier Etes 3 Februarie 2023 Hallo Jannie & Almal, Ek het nie die program so heel in my kop nie. Sanddrift is redelik afgeleë en daar is nie baie kans vir regstellings nie. Almal vat eie proviand saam soos benodig. Kromrivuer het ń winkel maar dis beter om nie […]

Categories
50ste Reünie

Stellenbosch 28 Februarie – 5 Maart

Dinsdag, 28 Feb 2023 PRG 157ste Verjaarsdag – Saalbyeenkoms Boomplantseremonie by PRG Krieket Ovaal Kranslegging Gholfmiddag Woensdag, 1 Maart 2023 Skoolbesoek Donderdag, 2 Maart 2023 Keldertoer, Wynproe en Middagete by Simonsig Vrydag, 3 Maart 2023 Krieket Snoekbraai by Markötter Klubhuis Saterdag, 4 Maart 2023 Spesiale Bergpad Staptog Brunch by Aunty Sophie se Kombuis PRG 1973 […]

Categories
50ste Reünie

Die Gedenkwynpak

Pieter van Zyl In November 2022 is Frank Meaker deur die PRG Klas van 1973 Reüniereëlingskomitee (RK) getaak om die samestelling van ‘n prestige gedenkwynpak (6 x 750ml) te koordineer, ter herdenking van ons 50ste Reunie jaar in Maart 2023.  Frank het uitgereik na van ons voorste PRG Old Boys-wynmakers en ses uitsoekwynlandgoedere/wynkelders het positief gereageer op ons uitnodiging: Meerlust, Kanonkop, Simonsig, Mooiplaas, Bosman […]

Categories
50ste Reünie

Baie, baie dankie!

Beste 1973’ers ‘n Geweldige groot dankie aan die hele 1973-jaargroep. Julle is absoluut merkwaardig!  Baie dankie aan Pieter, Nols, Skip, Riaan, Frank, Kobus, Danie en Michael, vir julle ongelooflike leiding!  Soos gisteraand genoem, julle 1973’ers, het die Reünie na ‘n uitsonderlike hoë vlak geneem. Julle entoesiasme is aansteeklik en groter gees het ek nog nie […]

Categories
50ste Reünie In die nuus

Digitale “plakboek” trek aandag

The idea to create a digital scrapbook for the 1973 Class’s fiftieth reunion, turned into a very popular and successful blog. Read more about this project and article by following the link below: