Categories
Geskiedenis

Merkers op die groeipad van Paul Roos Gimnasium

1679 – Op 6 en 7 November kampeer Simon van der Stel op ‘n eiland in die Eersterivier, min of meer waar die Kweekskool tans geleë is. Dit lei tot die stigting van die eerste dorp buite Kaapstad en word na hom vernoem. 1682 – Weens die vinnige groei van die dorp kom ‘n onafhanklike plaaslike owerheid […]

Categories
Geskiedenis

Rektore van Paul Roos Gimnasium

Die gebruik van die titel rektor vir die skoolhoof van Paul Roos Gimnasium het ‘n historiese oorsprong en is nou ‘n tradisie wat al byna 150 jaar oud is. Dit hou verband met ‘n besluit van die skoolbestuur in die 1870’s dat  opleiding by dié skool tot op ‘n vlak van ‘n BA-graad gedoen moet […]

Categories
Geskiedenis

Sport much more than an educational tool

As is the case at most schools, Paul Roos Gymnasium also rests on the three pillars of education, namely academics, sport and culture. Participation in school sports is important amongst other things to increase confidence, mental alertness, and self-esteem in learners. By practising sport, students acquire various skills like leadership, patience, team efforts, and social skills. In the […]

Categories
Geskiedenis

Without memory, there is no culture and no leadership…

Culture has great importance. Without culture, it will be impossible to live as a society: culture is the set of transmitted and acquired behaviour patterns, beliefs, institutions, and all other products of human work and thought that characterise the functioning of a particular population, profession, organization or community. As the main root of any community, […]

Categories
Geskiedenis

Akademiese prestasie ‘n belangrike maatstaf van sukses.

Dit is die visie van Paul Roos Gimnasium om ‘n leidinggewende, gerespekteerde en relevante seunshoërskool vir Suid Afrika te wees. Dié visie word nagestreef deur onder meer professionele onderrig van die hoogste gehalte aan te bied, om leerders toe te rus met die akademiese kennis en lewensvaardighede wat uitnemendheid en sukses in die samelewing verseker. […]

Categories
Geskiedenis

PRG Vandag