Categories
Klas van 1973

Die Klas van 1973

Hier is ons, die Klas van 1973, waarvan daar altesame 106 lede was volgens die klasregister! ‘n Halwe eeu het verloop en baie water het vir almal in die see geloop. Dit is tyd om te reflekteer en te gedenk. Meer as vyf dekades gelede het die skool, die onderwysers en ons medeleerders ons op […]

Categories
Klas van 1973

Registerklas van 1973

Van  Doopname Noemname Geboortedatum Adendorff Leon Leon 1955.11.15 Anderson Howard Glen Glen 1955.04.29 Badenhorst (Huldeblyk) Daniël Sarel Danie 1954.04.22 Baker Aubrey Wendell Aubrey 1955.09.27 Bardin Abraham Carel Abe 1955.04.24 Barnard Johannes Johan 1956.02.02 Basson (Huldeblyk) Coenraad Hendrik Enrik 1956.07.14 Benkenstein André Marius Andre 1956.08.11 Bezuidenhout George Stephanus George 1955.07.28 Blommaert Willem J Blommetjie 1954.11.22 Bonafede […]

Categories
Klas van 1973

Onderwysers van die Klas van 1973

Van Noemnaam Vakke Coetzee Pieter Liggaamlike Opvoedkunde De Jongh Willie Wiskunde, Adjunkhoof De Kock Siena Engels De Vries John (Shortie) Wiskunde De Wet Thys (Giel) Rekeningkunde Dock George Engels Du Toit Annie Bibliotekaris Du Toit Niel Skeinat Ekron Henry Afrikaans Eloff Naomi Duits Eloff Piet Aardrykskunde Esterhuysen Sparks Liggaamlike Opvoeding Grové André Musiek Kapp Chris […]

Categories
Klas van 1973

Tradisies en groot gebeurtenisse

Hemdedag: Koerantberigte oor Langasemdag: Afskeidskaart:

Categories
Klas van 1973

Sport

Krieket Atletiek Rugby 1973 Rugby Plakboek Hokkie Tennis Kosie Schoonees, Richard Murray, Abe Bardin en David Broughton. Landloop Toutrek

Categories
Klas van 1973

Akademie

Categories
Klas van 1973

Kultuur en Leierskap

Categories
Klas van 1973

Buitelewe

See en Sand Voortrekkers

Categories
Klas van 1973

Koshuise

Categories
Klas van 1973

Nog meer

Categories
Klas van 1973

1973 Rugby Plakboek

Versamel deur Pieter van Zyl

Categories
Klas van 1973

Vroeë skooljare (1962 -1972)

Laerskool Bloemhof Rhenish Primary School Laerskool Denneoord Laerskool Paul Roos PRG 1969 – 1972

Categories
Klas van 1973

Onderwyser: Francois Hendrick (Sparks) Esterhuysen

Colin Hoffmann onthou RIV Sparks Esterhuysen! As die woord “legende” ooit aan iemand toegedig kan word, is jy een van hulle. Die vader van See-en-Sand en iemand met ‘n ongelooflike passie en kennis vir en oor die groot blou dam. My pad het self ‘n paar keer met dié man s’n gekruis en almal daarvan […]

Categories
Klas van 1973

Onderwyser: David Taylor

How does one reflect on the Matric Class of one year of the ten that I spent teaching English at Paul Roos Gymnasium?  These reflections and memories stretch unbroken over the subsequent five decades to the present and are influenced by my own experiences since then.  That said, it seems that destiny determined that Stellenbosch […]

Categories
Klas van 1973

Onderwyseres: Mariette Meyer

Al het soveel jare verloop, onthou ek julle klas baie goed. Ek was destyds maar `n groen onderwyseressie, maar julle was gaaf en goed vir my. As daar `n funksie gereël moes word, het ek nie `n vinger verroer nie, want julle was vinnig by om alles oor te neem en af te rond sonder […]

Categories
Klas van 1973

Onderwyser: Pieter Coetzee

Ek was in 1972 en 1973 die onderwyser vir LO (Liggaamlike Opvoeding) aan Paul Roos Gimnasium. My bande met die skool strek egter heelwat verder terug. Ek is gebore en getoë op Stellenbosch. Die huis waarin ek groot geword het, staan vandag bekend as Schroëderhuis, die oudste woonhuis in Suid-Afrika. Soos baie van julle het […]

Categories
Klas van 1973

Onderwyser: Niel Du Toit

Baie dankie vir die uitnodiging om iets te skryf.  Ek is seker daarvan dat die reëlingskomitee met groot toewyding aan die 50 -jarige herdenkingsfees gewerk het. Mag hulle die nodige erkenning kry by wyse van die inspirerende belewenisse van elkeen wat gaan deelneem.  Julle sal ook geïnspireer word deur die kwaliteit van lewe van julle […]

Categories
Klas van 1973

Erkennings / Acknowledgments

Erkenning, met groot waardering, aan die volgende instansies en persone: