Beste 1973’ers ‘n Geweldige groot dankie aan die hele 1973-jaargroep. Julle is absoluut merkwaardig! Baie dankie aan Pieter, Nols, Skip, Riaan, Frank, Kobus, Danie en Michael, vir julle ongelooflike leiding! Soos gisteraand genoem, julle 1973’ers, het die Reünie na ‘n uitsonderlike hoë vlak geneem. Julle entoesiasme is aansteeklik en groter gees het ek nog nie […]
Categories
