Categories
In die nuus

Daar was ‘n simbiose tussen Sparks en PRG

Die kringloop van die lewe: Sparks Esterhuysen as onderwyser, as kransduiker op Hermanus, tussen die dassies van Gearingspunt en omring met sy kinders: Frances Esterhuysen, Thea van der Merwe, en kleinseun.

Sparks Esterhuysen, legendariese oud- onderwyser van Paul Roos Gimnaisum en stigter van die Nasionale See-en-Sand Instituut op Hermanus, het op Dinsdag 11 April 2023 op Hermanus gesterf.

Lees meer op die Paul Roos Old Boys blog: https://paulroosoldboys.co.za/2023/04/daar-was-n-simbiose-tussen-sparks-en-prg/