Culture has great importance. Without culture, it will be impossible to live as a society: culture is the set of transmitted and acquired behaviour patterns, beliefs, institutions, and all other products of human work and thought that characterise the functioning of a particular population, profession, organization or community.
As the main root of any community, culture provides us with ways of living and solutions to critical problems that are faced by a community. It teaches us to think for an entire group and not individually. It promotes the concept of family, nation etc.
Leadership goes hand in hand with cultural development. It utilises the arts and various other accessible forms of creative public scholarship and open community spaces to educate and raise awareness. Cultural leaders are rooted in the community and committed to social justice.
Daarom word daar in ons opvoedingstelsel baie klem gelê op kulturele blootstelling en die beoefening van kulturele aktiwiteite. Die bevordering van kultuur is inderdaad deel van die kernwaardes en kenmerkende tradisies van ons opvoedkundige stelsel.
Vandag is dié uitdaging ongetwyfeld veel anders as vyftig jaar gelede. Leerders moet aan die ryk kultuurverskeidenheid van ons land bekendgestel word. Respek en waardering vir ander kulture moet gekweek word, maar eweneens moet dit stewig gewortel wees in die kultuur eie aan ons.
Ten einde gebalanseerde leerders op te voed, is dit noodsaaklik dat kultuur, akademie en sport gelykwaardige ruimte, tyd en erkenning binne die skoolopset kry. Leerders word blootgestel aan ʼn wye spektrum van kultuuraktiwiteite en leer daardeur liefde vir die kunste, deursettingsvermoë, selfdissipline en ʼn gebalanseerde persoonlikheid aan. Die strewe is dat elke leerder sy / haar volle potensiaal op kultuurgebied sal bereik.
Basic activities employed in the process of cultural development are, among others, the school choir, singing groups, learning opportunities to master musical instruments, an orchestra, plays, concerts, fine art, making films, writing, public speaking, etc. And after school… winemaking seems like the ultimate passion of our Old Boys.
Dit is darem nie al nie, as ‘n mens na die volgende lyste kyk:
Legends:
Manne wat diep voetspore getrap het
Meesters van die woord:
Old Boys wat hul merk as skrywers, digters, joernaliste, ens., ens. Gemaak het sluit in Uys Krige, Gideon Joubert, Etienne van Heerden, Koos Kombuis, Schalk Pienaar, Piet Cillié, Prof CFJ Muller, Christopher Heywood, Brookes Heywood, Ronnie Belcher, Tom Wheeler en Tom Dreyer.
Kunstenaars:
Bekende oudskoliere was onder meer Francois Krige, George Enslin, David Botha, TO Honiball, Hannes Meiring, Siebert Wiid, Jan Visser, Fana Malherbe, Christopher Heywood, Francois Roux, Portchie, Vernon Swart, Daniel Naude, Ronald West en Jaco Coetzee
Legal Eagles:
Op regsgebied spog die skool met die volgende regters: Daniel de Waal, Gerhardus Maritz, Nicolaas de Wet, Hendrik van Zyl, Ernest Watermeyer, John van der Riet, Edwin Roper, John Murray, Cyril Jarvis, Servas Hofmeyr, John Trengove, Pierre Olivier, Hennie Lacock en Pieter Meyer
Vermaaklikheidswêreld:
Hoe lekker is dit om te weet dat Danie Smuts, Hein Toerien, Werner Barnard, Limpie Basson, Louis van Niekerk, Gideon Roos, Nic de Jager, Johann & Marcel van Heerden, Dean Slater, Francois Toerien, Malan Steyn, Hugo Theart, Johan Winckler en Armand Aucamp ons Alma Mater gedeel het.
Premiers/Eerste Minister
Jan Smuts, JBM Hertzog en DF Malan was oud-skoliere.
Redakteurs
Old Boys wat as redakteurs belangrike rollein die samelewing gespeel het, was DF Malan, Piet Cillié, Schalk Pienaar, Bokkie Gerber, Waldimar Pelser, Bun Booyens, Riaan Gerber,
Joernaliste
Verslaggewers wat hier geslyp is, sluit in Victor Holloway, Louis Louw, Hendrik Coetzee, Egmond Sippel (1973), Hendrik Verwoerd, Willem Kempen, FE Geldenhuys, Jo Prins, Christo Valentyn, Ryk van Niekerk, Zigi Ekron, Emile Joubert, Pieter du Toit, Pieter-Louis Myburgh, Henry Cloete en Hein Brand.
Musiek
Steven de Groote, Oliver de Groote, Philip de Groote, Bernhard de Clerk, Roucher du Toit, Jurgen Schwietering, Paul Loeb van Zuilenburg, David Bruwer en Roelof Temmingh is almal produkte van die skool.
Komponiste
Arnold van Wyk is ‘n Old Boy.
Idols
Heinz Winckler was hier op skool.


















