1685 – Die vestiging van ‘n landdros en ‘n drosdy op die dorp bied die geleentheid sowat 170 jaar later vir die dorp om hom as opvoedingsentrum te vestig. Die opening van ‘n kweekskool in 1859 in die drosdy lei tot die ttostandkoming van sowel Paul Roos Gimnasiumas die Stellenbosch-universiteit.

