1866 – Op 1 Maart 1866 word die Het Stellenbosch Gimnasium geopen met eerwaarde William Braid van Skotland as die eerste rektor. Vir die eerste vier maande van die skool is dit tydelik gehuisves in die Ou Leeskamer op die hoek van Dorp- en Drosdystraat. Hoe die dorp toe gelyk het.

