Daar is verwag dat die 2,25 hektaar (9 morg) groot genoeg sou wees vir die oprigting van skoolgeboue, koshuise, sportveld, atletiekbaan, tennisbane, swembad en ‘n gimnastieksaal.