Categories
In die nuus

PRG Vandag

Wouter van den Heever (1985) se video vang die gees en die glorie van die interskole teen Grey College briljant vas.

Dit is nie net die rugbyspelers en die leerders maar ook die Old Boys wat deur ‘n uitmuntende prestasie meegesleur en saamgesnoer word met die sing van die skoollied en die Jolla Bolla. Dankie Wouter!